Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 24:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. KYK, die Here maak die aarde leeg en verwoes dit, en Hy keer sy oppervlakte om en verstrooi sy bewoners.

2. Dieselfde lot tref die volk en die priester, die slaaf en sy heer, die slavin en haar meesteres, die koper en die verkoper, die uitlener en die lener, die skuldeiser en die skuldenaar.

3. Die aarde word heeltemal leeg gemaak en heeltemal geplunder, want die Here het hierdie woord gespreek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 24