Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 23:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. Neem die siter, gaan rond in die stad, vergete hoer! Speel mooi, sing baie, dat hulle aan jou kan dink.

17. En aan die einde van sewentig jaar sal die Here op Tirus ag gee, en sy sal terugkeer na haar hoereloon en hoereer met al die koninkryke van die aarde wat op die aardbodem is.

18. Maar haar handelswins en haar hoereloon sal aan die Here heilig wees; dit sal nie opgehoop of weggesit word nie; maar haar wins sal wees vir die wat voor die aangesig van die Here woon, om te eet tot versadiging en vir pragtige klere.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 23