Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 23:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, die land van die Chaldeërs — dit is die volk wat tot niet gegaan het: Assur het dit bestem vir die woestyndiere, het sy wagtorings daarteen opgerig, het die paleise daarvan verwoes, het dit ’n puinhoop gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 23

Kyk Jesaja 23:13 in konteks