Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, daar kom ’n stoet manne, ruiters twee aan twee. Toe het hy aangehef en gesê: Geval, geval het Babel, en hulle het al die gesnede beelde van sy gode verbrysel teen die grond.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 21

Kyk Jesaja 21:9 in konteks