Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié tyd sal aan die Here van die leërskare geskenke gebring word van die hoog uitgegroeide volk met die blink vel en van die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word, na die plek van die Naam van die Here van die leërskare, na die berg Sion.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 18

Kyk Jesaja 18:7 in konteks