Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat my mense wat verdryf is, by jou vertoef! Aangaande Moab, wees vir hulle ’n skuilplek vanweë die verwoester. Want gedaan is die verdrukker, klaar is dit met die verwoesting, weg is die vertrappers uit die land!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:4 in konteks