En die oorblyfsel van die bome van sy bos sal min in getal wees, en ’n seuntjie sal hulle kan opskrywe.