Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wee die sondige nasie, die volk swaar van skuld, die geslag van kwaaddoeners, die kinders wat verderflik handel! Hulle het die Here verlaat, die Heilige van Israel verag, hulle het agtertoe weggedraai.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:4 in konteks