Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie is die wyse man wat dit kan verstaan? En met wie het die mond van die Here gespreek, dat hy dit kan verkondig? Waarom het die land te gronde gegaan, is dit verwoes soos die woestyn, sodat niemand daar deurtrek nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:12 in konteks