Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar is die hulpgeroep van die dogter van my volk uit ’n baie ver land: Is die Here nie in Sion nie? Of is sy Koning nie daarin nie? Waarom het hulle My geterg met hulle gesnede beelde, met vreemde, nietige afgode?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:19 in konteks