Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN dié tyd, spreek die Here, sal hulle die bene van die konings van Juda en die bene van sy vorste en die bene van die priesters en die bene van die profete en die bene van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte uithaal,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:1 in konteks