Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Boog en lans hanteer hulle; hulle is wreed en sonder barmhartigheid; hulle stem bruis soos die see, en hulle ry op perde, gewapend soos ’n man vir die oorlog, teen jou, o dogter van Sion!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:23 in konteks