Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:15 in konteks