Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom is ek vol van die grimmigheid van die Here; ek het my moeg gemaak om uit te hou. Giet dit uit oor die kinders op die straat en oor die versameling van jongmanne, oor almal; want ook die man saam met die vrou sal gevang word, die grysaard saam met die oue van dae.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:11 in konteks