Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

SEDEKÍA was een-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamútal, ’n dogter van Jeremia uit Libna.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:1 in konteks