Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En laat julle hart nie week wees, sodat julle bevrees word by die tyding wat in die land gehoor word nie, as daar ’n tyding kom in die een jaar, en daarna ’n tyding in die ander jaar, en daar geweld is in die land, heerser teen heerser.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:46 in konteks