Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, soos ’n leeu uit die pronkbosse van die Jordaan sal daar een optrek teen die vaste woning; want in ’n oomblik sal Ek hulle daaruit wegjaag, en hom wat uitgekies is, sal Ek daaroor aanstel. Want wie is soos Ek? En wie sal My dagvaar? En wie is tog ’n herder wat voor my aangesig kan standhou?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:44 in konteks