Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Roep teen Babel skutters op, almal wat die boog span; slaan laer op rondom teen hom, laat daar geen ontkoming wees nie! Vergeld hom na sy werk, doen met hom net soos hy gedoen het, want hy was vermetel teen die Here, teen die Heilige van Israel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:29 in konteks