Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dae en in dié tyd, spreek die Here, sal die ongeregtigheid van Israel gesoek word, maar dit sal daar nie wees nie; en die sondes van Juda, maar hulle sal nie gevind word nie; want Ek sal vergifnis skenk aan diegene wat Ek laat oorbly.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:20 in konteks