Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sou julle vir Mý nie bevrees wees nie, spreek die Here, of voor my aangesig nie bewe nie, wat die sand gestel het as grens vir die see, ’n ewige beperking waaroor hy nie sal gaan nie? Al rol sy golwe, hulle is onmagtig; al bruis hulle, hulle sal daaroor nie gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:22 in konteks