Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar dié dag behoort aan die Here Here van die leërskare, ’n dag van wraak, om wraak te neem op sy teëstanders; en die swaard sal verslind en versadig en dronk word van hulle bloed; want die Here Here van die leërskare het ’n slagoffer in die Noordland, by die Eufraatrivier.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:10 in konteks