Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom is my grimmigheid en my toorn uitgestort en het dit gebrand in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem, sodat hulle ’n puinhoop, ’n wildernis geword het soos dit vandag is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:6 in konteks