Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel, en sê: Julle en julle vroue, julle het dan met julle mond gespreek en dit met julle hande in vervulling laat gaan, terwyl julle sê: Ons sal ons geloftes wat ons gedoen het, stellig hou om rook te laat opgaan vir die hemelkoningin en vir haar drankoffers uit te giet — bevestig dan nou maar julle geloftes, ja, hou nou maar julle geloftes!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:25 in konteks