Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 43:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê vir hulle: So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek stuur en laat my kneg Nebukadrésar, die koning van Babel, haal, en Ek sal sy troon neersit bo-op hierdie klippe wat Ek begrawe het; en hy sal sy pragtapyt daaroor uitspan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 43

Kyk Jeremia 43:10 in konteks