Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Jóhanan, die seun van Karéag, en al die owerstes van die leërs wat by hom was, die hele oorblyfsel van die volk geneem wat Ismael, die seun van Netánja, uit Mispa as gevangenes weggevoer het, nadat hy Gedálja, die seun van Ahíkam, verslaan het — naamlik manne, krygsmanne, en vroue en kinders en hofdienaars, wat hy van Gíbeon teruggebring het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:16 in konteks