Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ismael het die hele oorblyfsel van die volk wat in Mispa was, as gevangenes weggevoer; die dogters van die koning en die hele volk wat in Mispa oorgebly het, wat Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, aan Gedálja, die seun van Ahíkam, toevertrou het — Ismael, die seun van Netánja, het hulle as gevangenes weggevoer en hy het weggetrek om oor te gaan na die kinders van Ammon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:10 in konteks