Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR in die sewende maand het Ismael, die seun van Netánja, die seun van Elisáma, uit die koninklike geslag en uit die owerstes van die koning, en tien man saam met hom by Gedálja, die seun van Ahíkam, gekom in Mispa; en hulle het daar saam brood geëet, in Mispa.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:1 in konteks