Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, verwoeste, wat gaan jy doen? Al trek jy skarlaken klere aan, al versier jy jou met goue sieraad, al laat jy jou oë groter lyk met swart verf — tevergeefs maak jy jou mooi; minnaars versmaad jou, hulle soek jou lewe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:30 in konteks