Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want in die vyfde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda, in die negende maand, het hulle ’n vasdag voor die aangesig van die Here uitgeroep — die hele volk in Jerusalem en die hele volk wat uit die stede van Juda in Jerusalem gekom het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:9 in konteks