Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en ek het hulle gebring in die huis van die Here, in die kamer van die seuns van Hanan, die seun van Jigdálja, die man van God, wat langs die kamer van die vorste is, bo die kamer van Maäséja, die seun van Sallum, die drumpelwagter.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:4 in konteks