Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Gaan sê aan die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem: Wil julle hieruit geen lering trek om na my woorde te luister nie? spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:13 in konteks