Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

terwyl die leër van die koning van Babel oorlog voer teen Jerusalem en teen al die stede van Juda wat oorgebly het, teen Lagis en teen Aséka; want hulle het as versterkte stede oorgebly onder die stede van Juda.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:7 in konteks