Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here: Júlle het na My nie geluister om ’n vrylating uit te roep elkeen vir sy broer en vir sy naaste nie; kyk, Ek roep ’n vrylating uit, spreek die Here, om julle oor te gee aan die swaard, die pes en die hongersnood, en Ek sal julle ’n skrikbeeld maak vir al die koninkryke van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:17 in konteks