Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here, die God van Israel: Ek het ’n verbond gesluit met julle vaders op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het, met die woorde:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:13 in konteks