Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: As die hemele daarbo gemeet en die fondamente van die aarde daaronder nagespeur kan word, dan sal Ek ook die hele nageslag van Israel verwerp weens alles wat hulle gedoen het, spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:37 in konteks