Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal kom en op die hoogte van Sion jubel en toestroom na die seëninge van die Here, na die koring en die mos en die olie en na die jong skape en beeste; en hulle siel sal wees soos ’n welbesproeide tuin, en hulle sal verder nie meer kwyn nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:12 in konteks