Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die toorngloed van die Here sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit verstaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:24 in konteks