Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons wil neerlê in ons skande, en ons smaad moet ons oordek; want ons het teen die Here onse God gesondig, ons en ons vaders van ons jeug af tot vandag toe, en ons het nie geluister na die stem van die Here onse God nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:25 in konteks