Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het jou as priester aangestel in die plek van die priester Jójada, dat daar opsigters kan wees in die huis van die Here oor elkeen wat kranksinnig is en as profeet optree, dat jy hom in die blok en in die nekyster kan sit —

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:26 in konteks