Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal hulle agtervolg met die swaard, die hongersnood en die pes; en Ek sal hulle ’n skrikbeeld maak vir al die koninkryke van die aarde: ’n voorwerp van vervloeking, van verbasing, van bespotting en van smaad onder al die volke waarheen Ek hulle verdryf het;

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:18 in konteks