Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die nog lewende oudstes van die ballinge en na die priesters en die profete en na die hele volk wat Nebukadnésar uit Jerusalem in ballingskap weggevoer het na Babel toe —

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:1 in konteks