Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die nasie en die koninkryk wat hom, Nebukadnésar, die koning van Babel, nie sal dien nie, en wat sy nek nie sal steek onder die juk van die koning van Babel nie — oor daardie nasie sal Ek, spreek die Here, besoeking doen met die swaard en die hongersnood en die pes, totdat Ek hulle heeltemal in sy mag gebring het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:8 in konteks