Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as hulle profete is, en as die woord van die Here by hulle is, laat hulle tog die Here van die leërskare dringend smeek, dat die voorwerpe wat in die huis van die Here en die huis van die koning van Juda en in Jerusalem oorgebly het, nie in Babel kom nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:18 in konteks