Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was ook ’n man wat in die Naam van die Here geprofeteer het, Uría, die seun van Semája, van Kirjat-Jeárim; en hy het geprofeteer teen hierdie stad en teen hierdie land ooreenkomstig al die woorde van Jeremia.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:20 in konteks