Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Miga, die Morastiet, het as profeet opgetree in die dae van Hiskía, koning van Juda, en met die hele volk van Juda gespreek en gesê: So spreek die Here van die leërskare: Sion sal soos ’n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word en die tempelberg bosrante.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:18 in konteks