Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jeremia het al die vorste en die hele volk toegespreek en gesê: Die Here het my gestuur om teen hierdie huis en teen hierdie stad te profeteer al die woorde wat julle gehoor het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:12 in konteks