Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 24:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE Here het my laat sien, en daar was twee mandjies met vye, reggesit voor die tempel van die Here — nadat Nebukadrésar, die koning van Babel, Jegónja, die seun van Jójakim, die koning van Juda, en die vorste van Juda en die smede en die slotmakers uit Jerusalem in ballingskap weggevoer en hulle in Babel gebring het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 24

Kyk Jeremia 24:1 in konteks