Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek het dit teen hulle wat leuenagtige drome profeteer, spreek die Here, en dit rondvertel en my volk verlei met hulle leuens en hulle grootpratery, terwyl Ek hulle nie gestuur en aan hulle geen bevel gegee het nie, en hulle vir hierdie volk hoegenaamd geen voordeel bring nie, spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:32 in konteks