Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna, spreek die Here, sal Ek Sedekía, die koning van Juda, en sy dienaars en die volk — die wat in hierdie stad oorgebly het van die pes, die swaard en die hongersnood — oorgee in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek; en hy sal hulle verslaan met die skerpte van die swaard; hy sal geen medelyde met hulle hê of hulle spaar of hom ontferm nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:7 in konteks