Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE woord wat van die Here tot Jeremia gekom het toe Sedekía, die koning, Pashur, die seun van Malkía, en Sefánja, die seun van Maäséja, die priester, na hom gestuur het met die woorde:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:1 in konteks